Gr 7 Bubble Bash 2024

Elke jaar is ons Gr 7's se grootste bederf hulle Bubble Bash. Dis eksklusief net vir ons Gr. 7 leerders.   Dis net soooo lekker om almal te "verf" met wit skuim. 

Leerders speel in die skuim terwyl Gr. 7 ouers vir hulle laaste jaar as laerskool ouers saam kuier. 

Gr 7's van 2025 kan uitsien na hulle Bubble Bash op 18 Januarie 2025.