GRAAD EN KLAS VERTEENWOORDIGERS

Ons ouers speel 'n baie belangrike kommunikasie rol. Vir daardie rede het ons Graad en Klas verteenwoordigers wat die kommunikasie vergemaklik tussen die skool en die ouers.

Jaarliks word daar nuwe GV's en KV's gekies.   

Baie dankie aan al die mammas wat as graadverteenwoordigers dien vir 2026.  As jy weet in watter klas jou kind in 2026 gaan wees kan jy met die GV kontak maak om jou hulp aan te bied as 'n KV. 

Kliek hier om die Graadverteenwoordigers vir 2026 te besigtig.