IN DIE KOL!??
Boogskiet is 'n sportsoort by Laerskool Bakenkop sedert 2014 vir leerders vanaf Gr.3. In 2019 het ons 4 leerders wat Gauteng Noord klere verwerf.
Ons is weer in volspoed sedert 2023 (na Covid) en is die interskole kompetisies tans aan die gang.
Ons neem deel aan die Interskole kompetisie op 25 Mei 2024
Ons uitslae is soos volg vir die volgende 8 plekke:
Wian Steenkamp - 2de plek
Bjorn Coetser - 5de plek
Lukas Kelder - 7de plek
Izak Kelder - 8ste plek
Vir meer besonderhede om betrokke te raak kontak vir Ems Swanepoel by