• 012 653 4187
  • admin@laerskoolbakenkop.co.za

  • TUISBLAD
    • HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
    • GESKIEDENIS
    • PERSONEEL 2026
    • NUWE INSKRYWINGS
    • LEIERIDENTIFISERING - ARTIKEL
      • LEIERS 2025
    • BAKIES - SKOOL MET DIE BESTE GEES
    • ONS LEERDERS
    • BEHEERLIGGAAM
    • SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
    • VISIE, MISSIE EN SKOOLLIED
    • BLITZI BOETIEK
    • MANNA KOMBUIS
  • ALGEMEEN
    • ONS KWEEK GELUKKIGE KINDERS
    • KWARTAAL PROGRAM
    • MERIETES
    • DISSIPLINE STELSEL - OORTREDINGS
    • NASKOOL
    • D6 CONNECT
    • BLITZIES - ONS GELUKBRINGERS
      • HULLE IS HIER
    • ONNIE BEDERWE
    • OUERS
      • GRAAD VERTEENWOORDIGERS
    • ONS NUWE SKOOLBUSSIES
    • TOP 10 SKOLE UITSENDING
    • BUITE AKTIWITEITE WAT BY SKOOL AANGEBIED WORD
    • ADVERTERING OPSIES
  • AKADEMIES
    • GR RR - ONS BEKKIGE BITZI'S
    • GRAAD R
      • ALGEMEEN
      • ONS DORPIE
      • GR R TERREIN
      • Gr R ATLETIEKDAE
      • ONS GR R KLASKAMERS
      • GR R PUTT PUTT BAAN
      • GR R KOEKEDOOR DAG
      • GR R ROBOT - NOG 'N EERSTE
    • AKADEMIESE INLIGTINGSAANDE
    • AKADEMIESE PRYSUITDELINGS
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 1 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 2 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 3 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 4 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 5 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2024
    • KLUB 80'S
    • LEESSENTRUM
    • ONS UNIEKE TRAPPE
    • GRONDSLAG FASE
      • GRAAD 1 - 3
        • PROSPEKTUS
    • INTERMEDIÊREFASE EN SENIORFASE INLIGTING
      • TOP 10 AKADEMIE
      • BEROEPE DAG GR 7
    • STUDIERIGLYNE
    • OPVOEDKUNDIGE TOERE
    • OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIES
    • MEDIA SENTRUM
    • ROBOTIKA
  • SPORT
    • ATLETIEK
      • INLIGTING
    • RUGBY
      • RUGBY INFORMASIE
      • BULLETJIE-RUGBY
    • NETBAL
      • NETBAL INFORMASIE
    • TENNIS
    • KRIEKET & TITANS KRIEKET
    • HOKKIE
    • LANDLOOP
    • BOOGSKIET
    • FIETSRY
    • JUKSKEI
    • SKAAK
    • GHOLF
  • KULTUUR
    • KORE
    • REVUES
    • REDENAARS
    • GROEPSREDENAARS
    • LIGTE LIEDJIES
    • TONEELGROEP
    • NOTEPRET
    • KULTUUR
    • MASSADEELNAME
    • VOORTREKKERS
  • SOSIAAL
    • BAKIES SE JAARLIKSE TEMAS
    • BAKIES FOTORAAM!
    • LENTE TRAP/DRAF/STAP DAG 2020
    • GHOLFDAE BY BAKIES
    • GESINSAKTIWITEITE
    • GRAADBRAAI MET OUERS
    • OUER GEBEDSGROEP
    • CSV VIR LEERDERS
    • SEëNDIENSTE
    • NETBAL JUFFVROUENS VS MAMMAS
    • LIEFDADIGHEIDS PROJEKTE
    • KUNSTENAARS KUIER BY BAKIES
    • ONS HET PRET
      • BOKKE BIG BRAG 2019
      • LEKKER DINGE BY BAKIES
    • MNR & MEJ BAKIE - ARTIKEL
    • ONNIEKONSERT
    • SNOEPWINKEL - DIE BILLIKE BLITZ
  • KONTAK ONS
    • KANTOOR
    • BEMARKER
    • DIE HOOF
    • FINANSIES
    • -----------------

AKADEMIES

GR RR - ONS BEKKIGE BLITZIMPI'S

IMG 20220112 WA0063

 

 

Die video in 2024 op Facebook en Tik Tok gaan "viral" waar ons wys hoe ons kleinste leerders op 'n speel speel manier fyn motoriese ontwikkeling aanleer. Dit word met meer as 1.1miljoen keer gekyk Tiktok met 44.7k se "likes" en 3 270 mense wat kommentaar lewer. Almal is dit eens dat daar meer van dié manier van leer moet plaasvind in skole. 

Om in jou 40ste verjaarsdag jaar met iets nuuts by die skool te begin is altyd iets vir die boeke. Ons eerste Gr. RR klas sien die lig in Jan 2022.

Die klas groei binne die eerste kwartaal van 16 na 24 leerders. 

Ons beskik tans oor 2 klassies met ongeveer 20 leerders in 'n klas.  Skooltyd is van 08:00 - 12:45. Die kampus maak reeds 6:45 oop. Ons beskik oor 'n wagklas tot 13:45. 

 

Laerskool Bakenkop se Gr. RR het ‘n unieke benadering.

Ons volg Finland se opvoedkundige holistiese riglyne om ‘n kind se volle potensiaal te ontwikkel voor skool.

Die Finlandse filosofie rondom onderwys van die jong kind, gekombineer met die Suid Afrikaanse Nasionale Kurrikulum Raamwerk vanaf die Departement van Basiese onderwys, voorsien in ‘n uitsonderlike platform as basis waaruit die leerders ontwikkel word.

Elke kind word as ‘n individu gesien, elkeen met sy eie unieke talente en persoonlikhede wat ontgin word. Die fokus is nie NET op leer nie, maar om ‘n liefde vir leer te kweek.

Uit die staanspoor het ons die standaarde buitengewoon hoog gestel; diep onder die indruk dat ons met “Die Toekoms” werk en die kosbare geleentheid het om ‘n verskil te maak.

Binne ons liefdevolle, rustige en veilige omgewing kan jou kosbare kind sy of haar volle potensiaal bereik. Kinders moet so lank as moontlik nét kind wees EN SPEEL!

Daar word geen druk op ons kinders geplaas om te presteer nie – deur Laerskool Bakenkop Gr. RR se kurrikulum berei ons kleuters voor vir formele leer, en gereed vir die uitdagings van ‘n groter wêreld. Aangesien ons klasse klein is, word elke kind daagliks waargeneem, sodat beplanning en aktiwiteite aangepas kan word om vaardighede en konsepte vas te lê.

IN KORT HIER MOET ‘N KIND SPEEL!

Ons baie speelruimte maak voorsieining daarvoor! 

Aktiwiteite:

  • Blitzimpi netbal
  • Blitzimpi rugby
  • Ballet
  • Kidi Sport
  • Dance Mouse
  • Tennis
  • Swem (die swemskool kom haal hulle) 

 

Druk hier om te sien wat ons ouers sê in 2025. 

 

Vir verdere inligting of om die prospektus te ontvang kontak Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

  

  

 

 

Gr R ATLETIEKDAE

Dis elke jaar een van die lekker aktiwiteite op ons Gr. R kalender. 

Die volgende items het gesorg vir behoorlike “kompetisie” tussen almal op 12 Feb 2025! 

60m Hardloop

60m Hekkies

Verspring

Hoogspring

Sang item.

Ons Bakies sê ”Om te wen is lekker, om deel te neem beter en om dit te geniet die beste! Dis presies hoe dié dag vir die Gr R’e verloop het.

 

 

 

 

 

 

 

   

AKADEMIESE PRESTEERDERS Gr. 6 2025

Baie geluk aan die Gr 6 leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk tydens ons Akademiese prysuitdelingsaand in 2025.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het vir Akademie. Die toppresteerders vir sport en kultuur is onder die afsonderlike afdelings.    

                          

                

                   

                     

  

 

          

 

          

 

                  

 

      

ONS UNIEKE TRAPPE

Alles gebeur altyd eerste by Laerskool Bakenkop. Ons leer ons Juniors van Wiskunde op 'n maklike manier. Ons trappe by die Junior blokke word "wiskundig geteël". Dis so populêr op Sosiale Media dat dit 410 727 mense bereik en Maroela Media besluit om hieroor 'n artikel te plaas. Lees gerus die artikel van Maroela Media. Ons senior blokke is slim genoeg vir Wisk en ons leer hulle eerder 'n derde taal aan. Ons Sepedi trappe word in 2019 opgesit en nou is ons Bakies nog slimmer!     

https://maroelamedia.co.za/vreemdhede/fotos-pta-skool-se-oulike-wiskundetrappe/

 

trappe 1    Copy of IMG 6531    trappe 2      Copy of IMG 6535

 

 

GR R TERREIN

Ons spog maklik met die mooiste Gr R terrein. Speelruimte is vir ons baie belangrik vir 'n kind se ontwikkeling en moedig ons klim en klouter  aan. Let asb daarop dat ons Gr R terrein op ons skool se gronde is en nie op die hoek van Theuns van Niekerk en Hendrik Verwoerdstraat nie.  

 R terrein

                         

GR R KOEKEDOORTJIE DAG

Elke Vrydag kry een leerder uit elke klas 'n beurt om sy "produk" te kom verkoop aan sy maats vir R10 . So leer hulle speel speel van entrepeneurskap en hoe om kleingeld vir 'n maat te gee. Ons Gr R'e van 2020 se Koekedoortjie dag begin in die tweede kwartaal.

  koek       koeke1      koeke 3     koeke 4   

AKADEMIESE PRYSUITDELINGS

Aan die einde van die jaar word daar erkenning gegee aan al die leerders wat presteer op akademies, sport en kultuur gebied. Dis 'n spog geleentheid waar leerders sertifikate en trofees ontvang vir hulle harde werk gedurende die jaar. Leerders wat genooi word ontvang 'n brief wat hom/haar uitnooi na die verskillende meriete funksies toe. 

Leerders ontvang ook na afloop van sport of kultuur seisoen 'n sertifikaat vir deelname aan daardie spesifieke aktiwiteit. Dit word tydens 'n saal opening uitgedeel. Leerders wat vir 3 aaneenlopende jare deelgeneem het aan 'n sport of kultuur ontvang ook 'n balkie wat hy aan sy skoolbaadjie kan vaswerk. 

2025 se Akademiese Prysuitdelings was weer uitmuntend met 'n tema van Afrikaans vier 100 jaar. Baie geluk aan almal wat in ons moedertaal presteer het. 

      

   

 

   

 

      

 

 

             

 

OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIES

Elke graad kry die geleentheid om op 'n opvoedkundige eendag uitstappie te gaan in die jaar. Dit wissel van die Willem Prinsloo Museums, Herwinningssentrums, Lory Park en die Voortrekker Monument. Die toergidse is altyd beindruk met ons Bakie leerders se goeie maniere en kennis!

G

614462839 10154520244912103 5298852160503825753 n           IMG-20160928-WA0032     IMG-20160926-WA0004    IMG-20160926-WA0053

OPVOEDKUNDIGE TOERE

Buiten die opvoedkunde een dag instappies en uitstappies wat al die grade doen is daar 'n 4 dag lange toer in Gr 3 en weer in Gr 6. Die Graad 3 toer vind altyd in Mpumalanga plaas terwyl die Gr 6 toer meer gemik is op 'n buitelug skool waar leier identifikasie ook plaasvind. Dit vind plaas in die Brits omgewing. Personeel gaan altyd saam met die leerders op die toere. Hulle geniet dit vreeslik en kom pootuit, maar baie meer verantwoordelik terug huis toe!

TOER 1 Copy    TOER 2 Copy  TOER 3 Copy   TOER 4

GR R PUTT PUTT BAAN

Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein motoriese ontwikkeling en is baie goed vir dissipline! Hier kom 'n paar nuwe Ernie Els'se vir die toekoms!

 

IMG 5939         IMG 9103      

 

 

GRAAD 1 - 7 PROSPEKTUS

Sien die rëelings oor ons skoolrëels, skoolgelde, skoolklere ens.  

beter beste

Follow Us On Facebook

  • TUISBLAD
    • HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
    • GESKIEDENIS
    • PERSONEEL 2026
    • NUWE INSKRYWINGS
    • LEIERIDENTIFISERING - ARTIKEL
      • LEIERS 2025
    • BAKIES - SKOOL MET DIE BESTE GEES
    • ONS LEERDERS
    • BEHEERLIGGAAM
    • SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
    • VISIE, MISSIE EN SKOOLLIED
    • BLITZI BOETIEK
    • MANNA KOMBUIS
  • ALGEMEEN
    • ONS KWEEK GELUKKIGE KINDERS
    • KWARTAAL PROGRAM
    • MERIETES
    • DISSIPLINE STELSEL - OORTREDINGS
    • NASKOOL
    • D6 CONNECT
    • BLITZIES - ONS GELUKBRINGERS
      • HULLE IS HIER
    • ONNIE BEDERWE
    • OUERS
      • GRAAD VERTEENWOORDIGERS
    • ONS NUWE SKOOLBUSSIES
    • TOP 10 SKOLE UITSENDING
    • BUITE AKTIWITEITE WAT BY SKOOL AANGEBIED WORD
    • ADVERTERING OPSIES
  • AKADEMIES
    • GR RR - ONS BEKKIGE BITZI'S
    • GRAAD R
      • ALGEMEEN
      • ONS DORPIE
      • GR R TERREIN
      • Gr R ATLETIEKDAE
      • ONS GR R KLASKAMERS
      • GR R PUTT PUTT BAAN
      • GR R KOEKEDOOR DAG
      • GR R ROBOT - NOG 'N EERSTE
    • AKADEMIESE INLIGTINGSAANDE
    • AKADEMIESE PRYSUITDELINGS
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 1 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 2 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 3 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 4 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 5 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2024
    • KLUB 80'S
    • LEESSENTRUM
    • ONS UNIEKE TRAPPE
    • GRONDSLAG FASE
      • GRAAD 1 - 3
        • PROSPEKTUS
    • INTERMEDIÊREFASE EN SENIORFASE INLIGTING
      • TOP 10 AKADEMIE
      • BEROEPE DAG GR 7
    • STUDIERIGLYNE
    • OPVOEDKUNDIGE TOERE
    • OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIES
    • MEDIA SENTRUM
    • ROBOTIKA
  • SPORT
    • ATLETIEK
      • INLIGTING
    • RUGBY
      • RUGBY INFORMASIE
      • BULLETJIE-RUGBY
    • NETBAL
      • NETBAL INFORMASIE
    • TENNIS
    • KRIEKET & TITANS KRIEKET
    • HOKKIE
    • LANDLOOP
    • BOOGSKIET
    • FIETSRY
    • JUKSKEI
    • SKAAK
    • GHOLF
  • KULTUUR
    • KORE
    • REVUES
    • REDENAARS
    • GROEPSREDENAARS
    • LIGTE LIEDJIES
    • TONEELGROEP
    • NOTEPRET
    • KULTUUR
    • MASSADEELNAME
    • VOORTREKKERS
  • SOSIAAL
    • BAKIES SE JAARLIKSE TEMAS
    • BAKIES FOTORAAM!
    • LENTE TRAP/DRAF/STAP DAG 2020
    • GHOLFDAE BY BAKIES
    • GESINSAKTIWITEITE
    • GRAADBRAAI MET OUERS
    • OUER GEBEDSGROEP
    • CSV VIR LEERDERS
    • SEëNDIENSTE
    • NETBAL JUFFVROUENS VS MAMMAS
    • LIEFDADIGHEIDS PROJEKTE
    • KUNSTENAARS KUIER BY BAKIES
    • ONS HET PRET
      • BOKKE BIG BRAG 2019
      • LEKKER DINGE BY BAKIES
    • MNR & MEJ BAKIE - ARTIKEL
    • ONNIEKONSERT
    • SNOEPWINKEL - DIE BILLIKE BLITZ
  • KONTAK ONS
    • KANTOOR
    • BEMARKER
    • DIE HOOF
    • FINANSIES
    • -----------------