HOKKIE EN MINI-HOKKIE

Hokkie word vir seuns en dogters aangebied in die derde kwartaal vanaf 0/10 tot 0/13. Ons het al verskeie GN Hokkie spelers opgelewer. In 2024 lewer ons 4 Gauteng Noord spelers vir 0/12 op. 

Baie geluk:

  • Ilya Abrahams
  • Lisa van Jaarsveld
  • Lesedi Matlakeng
  • Dylan Kidson

Mini-hokkie is vir leerders van Gr.1- Gr.3 en vind ook plaas in die 3de kwartaal.

Ons Senior hokkie liga in 2024 lewer goeie resultate:

  • 0/10A eindig 3de
  • 0/10B eindig 1ste
  • 0/11A eindig 3de
  • 0/11B eindig 4de 
  • 0/12A eindig 1ste
  • 0/13A eindig 1ste. 

Ons Seunsliga eindig soos volg:

  • 0/10A - 4de
  • 0/11A- 3de
  • 0/12 A - 2de
  • 0/13 A - 4 de