KASKAR DAG

Dit is een van die lekkerste fondsinsamelingsprojekte vir die jaar  Elke graad het sy eie tema en maak groot moeite met die optog. Dan neem elke klas in graadverband teen mekaar deel vir die beker!

Kaskar 2021 - 30 Nov 2021

Tema: Lande. (want ons is in n wêreld pandemie)

 

Druk hier vir program vir die dag. 

 

    web foto          IMG 9290         IMG 9436                                          4W7A4171