In 2011 besluit ons hoofleiers om vir die siek mense by die Unitas hospitaal te gaan besoek en vir hulle iets lekkers uit te deel. Ons harte klop warm in Bakieland.