• School
  • Banner-5
  • Banner-6
  • Banner-1
  • Banner-2
  • Banner-3
  • Banner-4
  • Animation-1
  • Animation-2
  • Animation-3
  • Animation-4

PLEISTERDAG

Elke jaar is ons deel van die Rooi Kruis kinder hospitaal se pleister dag. Op die dag bring die leerders elkeen R10 en trek aan asof hulle seergekry het. Dit lyk so eg ons het al die ambulansmanne laat kom!! Die geld gaan vir die Rooi Kruis Hospitaal. 

IMG 8344    IMG 8361   IMG 8369   IMG 8378