AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2022

Baie geluk aan die Gr 7 leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk tydens ons Akademiese prysuitdelingsaand in 2022. Julle fondasie is uitstekend gelê hierin Bakieland! Gaan maak ons trots by die hoërskole.   

dux leerder     eng7   ebw 7  

kennis 7 kuns  leser 7

nw 7  LO 7    sw 7    

wisk 7   t3g  voortrekker penning   

veelsydigste dogter  veelsydigste seun