CSV VIR LEERDERS.

Ons skool is Christosentries en daarom begin ons elke dag deur God te dank vir ons skool, ons leerders, ouers, personeel en gemeenskap. Ons plaaslike kerk, Kerk Sonder Mure, kom neem hande met ons leerders op Woensdae gedurende pouses en dan loof en prys hulle die Here se naam.  Ons kies ook CSV leiers wat op 'n kursus saam met KSM gaan om die regte leiding te ontvang. 

 

IMG 5795

 

DSC 0586           DSC 0594

DSC 0842      GLIGGIE