TOP 10 AKADEMIES - KWARTAALIKS

Elke kwartaal word die Top 10 Akademiese Presteerders aangewys en kry daarmee saam 'n Top 10 Balkie.  Die name verskyn op ons kommunikeerder elke kwartaal. 

Ons is baie trots op die Einsteins wat ons hier kweek en hoërskool toe stuur. Aangeheg is ons Top 10 presteerders vir die 4de kwartaal van 2022. 

Een van die dae is ons by die top 10 van 2023. 

gr 4 4de Copy  Gr 5 4de Copy   

          Gr 6 4de Copy    Gr 7 4de Copy