facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Ons wen die super 8 in 2019 asook die liga

Tennis vorm deel van een van die gewildste sportsoorte wat by Laerskool Bakenkop aangebied word. Dit is ‘n somersport wat egter reeds in die derde kwartaal aangebied word. 

Uitslae van die liga getuig van ywer en goeie sportmansgees. Buiten vir die liga word jaarlikse Tennis Kampioenskappe ook gespeel. Professionele afrigting word afgerig deur Tiaan Booysen by ons skool. Daar word voortdurend gepoog om ervare tennisspelers in ons gemeenskap te nader om betrokke te raak by die afrigting van die skool se spanne.

Ligawedstryde
 vind gedurende die derde kwartaal op Maandae plaas.

 tennis        

 

 

     

 

 


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
GR 6 SPEKBOOM UITDAGING 2020
spekboomJuf Elmarie het dit goedgedink om die Gr 6 leerders se NW klaswerk wat huidiglik gaan oor plante en lug te koppel aan die Spekboom uitdaging van 2020 . Elke leerder het 'n spekboom geplant in 'n...
Lees verder...
GR.1 SE EERSTE DAG 2020
Gr 1 eerste dagDie opgewondenheid ken geen perke nie! Hulle slaap niks die vorige aand nie en daag by die skool op saam met al hulle geliefdes! Dis 'n voorreg om 'n Bakie te wees!
ADVERTERING OPSIES
beter besteDaar is geleentheid vir besighede om hulle produk by ons skool te bemark. Kliek op die skakel om die opsies te sien vir 2020.
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
ma dogter potOp 19 Maart 2020 gaan ons Lion King onder die sterre kyk as familie! Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen...
Lees verder...
HULLE IS HIER
PhotoCollage 20190703 152622355Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
Download Name Play Track 1
PERSONEEL 2020
Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal. Kliek hier om die...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skool en naskoolgeld vir 2020 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 16 Oktober 2019. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2020 te sien. Die bankbesonderhede is soos...
Lees verder...