facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals te sien in Bakies. Ons eie Tattoo oom, Pieter Koen het die Blitzi liedjie vir ons opgeneem en was daar toe die 2 Blitz's vir die eerste keer hulle verskyning gemaak het aan die leerders van Laerskool Bakenkop, kompleet uit 'n helikopter geland.  Die Blitzi's is baie gewild en word selfs na die Hoërskole toe genooi om saam met hulle in optogte deel te neem. Selfs die Bulletjie van die Blou Bulle was daar toe die Blitzies hulle eerste verjaarsdag gevier het by die Spur. Lollos kon ook nie vir die Blitzies uitlos toe hulle in Centurion was nie. Hulle gaan kuier graag vir kleuterskool maatjies.  Op 25 Okt 2016 vier ons hulle 5de verjaarsdag by die Kiowa Spur en die Spur bars uit sy nate. Op 10 Mei 2019 verjaar Laerskool Wierdapark se Wierie en ons Blitzi's maak vir hom sy eie Wierie koek! Almal is sooo lief vir ons Blitzies.   

PhotoCollage 20190703 152622355IMG 20190509 WA0024

 Pieter en blitzi FB

 DSC 0761    DSC 1127                            


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
GR 6 SPEKBOOM UITDAGING 2020
spekboomJuf Elmarie het dit goedgedink om die Gr 6 leerders se NW klaswerk wat huidiglik gaan oor plante en lug te koppel aan die Spekboom uitdaging van 2020 . Elke leerder het 'n spekboom geplant in 'n...
Lees verder...
GR.1 SE EERSTE DAG 2020
Gr 1 eerste dagDie opgewondenheid ken geen perke nie! Hulle slaap niks die vorige aand nie en daag by die skool op saam met al hulle geliefdes! Dis 'n voorreg om 'n Bakie te wees!
ADVERTERING OPSIES
beter besteDaar is geleentheid vir besighede om hulle produk by ons skool te bemark. Kliek op die skakel om die opsies te sien vir 2020.
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
ma dogter potGroot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur aktiwiteite wat saam deur Pa en seun voltooi word. Op hierdie...
Lees verder...
PERSONEEL 2020
Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal. Kliek hier vir die...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skool en naskoolgeld vir 2020 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 16 Oktober 2019. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2020 te sien. Die bankbesonderhede is soos...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
Download Name Play Track 1