facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Juf Elmarie het dit goedgedink om die Gr 6 leerders se NW klaswerk wat huidiglik gaan oor plante en lug te koppel aan die Spekboom uitdaging van 2020 . Elke leerder het 'n spekboom geplant in 'n blikkie en die blikkies gepak in 'n soortelyke landmerk soos Stellenbosch se "ladyrinth". In Sep die jaar gaan die leerders hulle spekboompie skool toe bring waarna die 129 spekboompies op die skool terrein geplant sal word. Tipies Bakie gees het hulle 'n "Spekboom kreet" uitgewerk wat sommer deel is van hulle tema van die jaar "Bakies droom groot". #spekboomchallenge2020

 spekboom
  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
GR.1 SE EERSTE DAG 2020
Gr 1 eerste dagDie opgewondenheid ken geen perke nie! Hulle slaap niks die vorige aand nie en daag by die skool op saam met al hulle geliefdes! Dis 'n voorreg om 'n Bakie te wees!
ADVERTERING OPSIES
beter besteDaar is geleentheid vir besighede om hulle produk by ons skool te bemark. Kliek op die skakel om die opsies te sien vir 2020.
BUITE AKTIWITEITE WAT BY SKOOL AANGEBIED WORD
A Wiskunde klasse Al die aktiwiteite word buitemuurs aangebied by Laerskool Bakenkop en word 'n maandelikse fooi daarvoor gevra. Kontak die persoon direk vir enige navrae.
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
ma dogter potOp 19 Maart 2020 gaan ons Lion King onder die sterre kyk as familie! Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen...
Lees verder...
HULLE IS HIER
PhotoCollage 20190703 152622355Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals...
Lees verder...
PERSONEEL 2020
Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal. Kliek hier om die...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
Download Name Play Track 1
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skool en naskoolgeld vir 2020 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 16 Oktober 2019. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2020 te sien. Die bankbesonderhede is soos...
Lees verder...