AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2022

Baie geluk aan die Gr 6 leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk tydens ons Akademiese prysuitdelingsaand in 2022.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.  

akademie 6  leser 6   kennis 6