Unitas - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Unitas

Sosiaal > Liefdadigheidsprojekte
 

Ons leiers besoek Unitas hospitaal.

Ons hoofleiers het kinders wat siek is gaan besoek by Unitas hospital gedurende die 1st kwartaal. Daar was toe n leerder van ons eie skool in die hospitaal wat baie bly was om sy Bakie maats te sien.     
                      

 
 
 
Back to content | Back to main menu