Main menu
Uitreiking na ander skole
Ons 2 mammas wat aan die stuur van sake staan by ons klerebank het 9 sakke vol seuns klere bymekaar gemaak en dit vir n ander skool in Pretoria wat se seuns skoolklere ook grys en maroon is gaan skenk. Daar was nog oorgenoeg oor vir ons klerebank. Die skool was baie dankbaar en soos die onderhoof dit gestel het "kan ons nou weer vir n paar kinder mooi aantrek sonder om hulle weg te wys. Hier staan hulle saam met die onderhoof van die skool.
