facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

In 2014 neem ons skool deel aan die radiostasie - GROOT FM 90.5, Beeld en Attooh se skole kompetisie waar hulle die laer en hoërskool soek wat die beste gees in Pretoria het.

Op 24 April 2014 05:30 die oggend is al ons Bakies, ouers en Personeel op die paviljoen. Ons tema vir 2014 is " Is jy aanboord" en ons trek die tema deur die dag se program. Ons wys vir almal hoe dit gedoen word,kompleet met ons optog van bote en skepe. Selfs ons hoof, die Kaptein van die BAKIE SKIP, word getrek op die skip in die optog.

Nog 8 laerskole neem deur die loop van die jaar deur. Die finale is op 1 November 2014 en daar bewys ons dat ons die skool is met die BESTE GEES vir 2014/2015.

Dankie aan elke leerder, onderwyser en ouer wat diè dag spesiaal gemaak het en saamgestaan het in die Bakiegemeenskap!     

 

gfm   gfm3      gfm 1     gfm 5    gfm 6      gfm 7      gfm 8


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
VALENTYNSDAE BY BAKIES
In ons maand van liefde wys ons dit ook deur op 14 Februarie rooi/pienk/wit aan te trek. Ons leerders is baie kreatief en spog graag in hulle mooi klere. Bakies die lewe. In 2017 het ons ook 'n...
Lees verder...
ONS NUWE WISKUNDE TRAPPE
trappe 1Alles gebeur altyd eerste by Laerskool Bakenkop. Ons leer ons Juniors van Wiskunde op 'n maklike manier. Ons trappe by die Junior blokke word "wiskundig geteël. Dis so populer op Sosiale Media dat...
Lees verder...
GHOLF
IMG 20161020 WA0007Alhoewel Gholf nie 'n sport aktiwiteit is wat aangebied word nie het ons nogsteeds Gholfspelers en daarom neem ons deel aan die Super 8 Gholfdag. 2016 se Super 8 was 'n baie geslaagde dag. Bernard...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2017
Bestuurspan 2017 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Albert Korf Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell Mnr Sias...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2017 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 Oktober 2016. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2017 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg: Laerskool...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
Puik medium grootte skool met 1070 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders nie. Hier word elke...
Lees verder...