Main menu
Ons Graad 1 leerders leer van tegnologie en moes hulle eie karre bou met materiaal wat hulle van die huis af moes bring.