Talentaande - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Talentaande

Kultuur
 

Kultuurweek
As dit regtig winterkoud is in Centurion, is dit die geleentheid van die leerders wat aan die verskillende kultuuraktiwiteite deelneem om met hulle talente te spog. Vir ‘n week lank “KULTUUR” ons elke aand. Ons sing, dans doen drama en redenaars.

Ons nooi graag al die buurskole om saam te kom feesvier. Dit is groot jolyt! Die saal is elke aand stampvol en dis heerlik om by almal te spog met ons talente.

Die Junior- en Seniorkoor, Suikerbekkies en Bakiejollers is ons trots. Individuele leerders kry ook geleentheid om almal met hulle talente te verstom. In Bakieland staan Kultuur nie ‘n tree vir sport terug nie.



 
 
Back to content | Back to main menu