Stadsaal optredes - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Stadsaal optredes

Kultuur
 

Stadsaal optredes
Die Juniorkoor en Suikerbekkies het op 3 Augustus 2011 in die stadsaal gaan optree en saam met die bekende Jakkie Louw n massavertoning gehou waar hulle en ander laerskole 'n liedjie saam met hom gesing het. Die kunstenaar deel 'n sertifkaat aan elke groep uit na die massavertoning. Dis n hoogtepunt elke jaar op ons kalender wanneer ons kinders saam met 'n bekende kunstenaar optree in die stadsaal. Ander bekendes wat al deel was van die vertonings is
Andriette Norman, Carika Keuzenkamp, Pieter Smit en Nadine.   



 
 
 
Back to content | Back to main menu