facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

ONS O/13 KRIEKETSPAN EINDIG 3DE IN DIE SUPER 8 REEKS VIR 2017

3DE SUPER 8

Krieket by Laerskool Bakenkop moet nie onderskat word nie! Ons het tot 3 dogters wat al krieket speel waarvan die jongste in GR R is. Mienke de Jager word gekies vir dit Gauteng Noord meisies krieketspan 0/13 in 2017.  Die 0/11 en 0/13 spanne gaan toer elke jaar. Ons het ook vir die afgelope 4 jaar 'n klomp seuns wat aan Binnenhuise krieket deelneem en SA kleure hiervoor ontvang het. Pieter Joubert en Waldo Noeth was ook al onderskeidelik die Kapteine van die SA spanne. Jeandre Phister behaal ook die SA span in 2016. 

Krieketseisoen vind plaas in die derde kwartaal. Spanne wat deelneem is as volg: 0/10, 0/11, 0/12 EN 0/13. 

Bev krieket (Mini-krieket) is vir alle Gr R tot GR 2 leerders. Dit vind in die derde kwartaal plaas en strek tot in die vierde kwartaal. Oefentye is Woensdae 17:00 - 18:00 en Saterdae speel hulle wedstryde!

Graad 0 / O/6 seuns
Graad 1 / O/7 seuns
Graad 2 / O/8 seuns
Ons oefen gewoonlik op Woensdae vanaf 17:00 - 18:15

Wedstryde vind op Saterdae plaas. 

Die ouers van die mini-krieketspelers speel 'n belangrike rol. Sonder die ouers is mini-krieket nie moontlik nie. Ons ouers is ook afrigters!

ONS GR R DOGTER IN AKSIE OP DIE KRIEKET VELD IN 2017

MINI KRIEKET WEBMINI KRIEK 17     krieket

 

ONS GN BINNENHUISE KRIEKET SPELERS VIR 2017

 

IMG 0116

 

                         

    

               

 

   


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2017
StephanBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 'n...
Lees verder...
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2017
6algBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 5 2017
5aka kleureBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2018
UITVOERENDE BESTUURSPAN 2018 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell DR Hendrik...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2018 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 September 2017. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2018 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg:...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders...
Lees verder...