
Landloop
Landloop 2009
Wat `n oulike groep Bakie-atlete!!
Die landloopspan van 2009 was `n besonderse groep! Kinders van graad 2 het groot vriende met leerders van graad 7 gemaak. Almal het na een doel gestreef en dit was om die wedlope ten volle te geniet. Die een se oorwinning was die ander een se trots. Hulle het altyd saam gestaan!
Baie geluk aan Wilhelm Marais wat vanjaar sy Noord Gauteng Kleure verwerf het!
Voorlopige oefentye vir 2010
- Ons begin op 19 Januarie en oefen as volg: Dinsdae 15:00-15:30, Woensdae 14:30-15:00 en Donderdae 15:00-15:30
Kan nie wag om julle te sien nie!!!!
