Laerskool Bakenkop

Krieket



Mini-krieket

Mini-krieket veroorsaak 'n bedywige seisoen by Bakenkop. Dit begin reeds die derde kwartaal en strek tot in die vierde kwartaal.

Spanne wat deelneem is as volg:

  • Graad 0 / O/6 seuns
  • Graad 1 / O/7 seuns
  • Graad 2 / O/8 seuns
  • Graad 4-7 dogters

Ons oefen gewoonlik op Woensdae vanaf 17:00 - 18:15

Wedstryde vind op Saterdae plaas op die gronde van die "68 Lugskool".

Die ouers van die mini-kreiketspelers speel 'n belangrike rol. Sonder die ouers is mini-krieket nie moontlik nie. Ons ouers is ook afrigters!

Ons wil dus graag almal bedank wat gehelp het om van vir die afgelope seisoen so 'n groot sukses te maak!