facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Ons is nie bang om groot te gaan in Bakieland nie. Ons nooi hulle almal. 

In 2006 kuier Steve Hofmeyer op ons rugbyveld.

In 2010 is dit Juanita du Plessis se beurt.

In 2011 kom die mooie Bobby van Jaarsveld kuier.

In 2012 is ons skool 30 jaar oud en nooi ons sommer 5! Jakkie Louw, Liza Bronner, Karlien van Jaarsveld, DJ Ossewa en Snotkop is almal by ons skool!

In 2013 raak ons rustiger en nooi die baie talentvolle Akapella groep Navy Redd na ons toe

2012 0414KrugerParkDes200908732012 0414KrugerParkDes20090772    DSC 0042   DSC 0312    DSC 0806DSC 0856   DSC 3248


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2017
StephanBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 'n...
Lees verder...
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2017
6algBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 5 2017
5aka kleureBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2018
UITVOERENDE BESTUURSPAN 2018 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell DR Hendrik...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2018 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 September 2017. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2018 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg:...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders...
Lees verder...