Main menu
Mnr Allan Mcmenamin bedryf die Snoepie by LS Bakenkop . Die snoepie is oop vanaf 7 uur in die oggende tot en met 17:00 elke middag. Tydens sportbyeenkomste, skoolfunksies, revues ens is die snoepie ook oop. Van die kossoorte wat u kind kan verwag by die snoepie is:
Vleispasteie R12.00
Hotdogs = R10.00
Chips = R10.00
Griekse slaai = R15.00
Groot Pizza = R12.00
Jaffels = R10.00
Chicken Mayo = R10.00
Ham & Cheese = R10.00
Kerrie & Rys = R15.00
Boerewors Rolle = R12.00
Vars vrugte = R2.00 elk (Appels, pere, piesangs en lemoene)
Onthou: saam met lekker eet kom lekker oefen ook. Ons hoop om al die kinders te sien deelneem aan ten minste een sportsoort! Allan kan gekontak word by 072 722 7629
