Main menu

Ons Seniorkoor het die Super 8 kore kompetisie gewen wat gehou was op 22 Junie 2011! Ons is trots op die nagtegale van ons.

Om lid te wees van die Seniorkoor van Laerskool Bakenkop, is een groot fees. Ons spring weg met ‘n heerlike pretdag waar ons oefen, speel, gly op ‘n waterwurm en lekker eet!

Vanjaar het ons ‘n splinternuwe Notepret-
Deelname vir 2011 sluit die volgende in:
Tshwane Jeugkunstefees oudisie.
Radio Kansel se Tehila Gospel kompetisie.
Optrede in Pretoria Stadsaal saam met Bobby van Jaarsveld.
Centurion Kunstefees.
Ons is dankbaar vir die talent wat ons ontvang het en deel dit graag met almal.
Organiseerder: Mev Mandi Kotze