Main menu
Die 2 dogters het in Pietmaritzburg gaan deelneem aan die "Junior national Stamp show". Bernice Erasmus Gr 2 het 3 goue sterre uit 5 gekry en haar tema was Skoenlappers. Malisa Erasmus Gr 4 het 4 goue sterre uit 5 gekry en haar tema was Ruimte. Baie geluk julle!