Main menu
Rugby by Laerskool Bakenkop word met passie afgerig deur elke afrigter sodat ons spanne goed kan presteer. Elke afrigter is gekwalifiseerd en word jaarliks gegradeer, sodat ons op hoogte is van alle reëls en regulasies. Afrigting geskied Christosentries en met respek.
Rugby is op ons sportgebied ons trots, want hier speel ons soos trotse Bakies met alles wat ons kan gee. Hier gaan dit nie oor wen of verloor nie. Hier gaan dit oor seuns wat rugby moet geniet en in span verband kan ontwikkel tot die beste van sy vermoë.
Ons het ook Bulletjie Rugby ( 0/6 -
Ons 0/9 A rugbyspan het die B2 liga gewen. Daarna het hul uitgespeel en was die algemene B Bond wenners. Die span verteenwoordig nou die Blou Bulle by die bondedag waar hulle teen die ander provinsies van die ou Transvaal gaan uitspeel. Hou die seuns dop, hulle gaan nog almal Blou bulle word.

|