Redenaars - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Redenaars

Kultuur
 

Ons Engelse redenaar wenners vir 2011 is:

Graad 1 - Shelley Peo
Graad 2 - Andre Retief
Graad 3 - Andria Dippenaar
Graad 4 - Isabelle du Plessis
Graad 5 - Harry Cassidy
Graad 6 - Luco Meyer
Graad 7 - Leandri van Zyl


 
 



'n Baie suksesvolle redenaarsmiddag en aand het plaasgevind op 3 Maart 2011.  Daar neem 21 Grondslagfase en gr. 4 leerders die middag deel en 17 Intersenfase leerders die aand.

Die beoordelaars was baie positief oor die kinders se goeie taalgebruik. Ons is gekomplimenteer met ons pragtige skoolsaal (iets wat ons as selfsprekend aanvaar) sowel as om te noem dat ons baie goeie ouerondersteuning van ouers kry.
Graadwenners wat ons by die Super 8 kompetisie gaan verteenwoordig:
Gr. 1   -   Stephan Theron
Gr. 2   -   Ruan Joubert
Gr. 3   -   Mieke Liebenberg
Gr. 4   -   Tomet van Heerden
Algehele Junior wenner:  Mieke Liebenberg
Gr. 5   -   Minette Peo
Gr. 6   -   Sune Kleynhans
Gr. 7   -   Leandri van Zyl
Algehele Senior wenner: Leandri van Zyl
Baie dankie aan al die deelnemers.




 
Back to content | Back to main menu