Ouergebedsgroep - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Ouergebedsgroep

Sosiaal
 

Gebedsgroepe:
Bakenkop is so gelukkig om vanaf 2011 twee gebedsgroepe te kan hê. Die Donderdag gebedsgroep bestaan reeds van voor 2006 af, en is nog altyd oop vir enigiemand wat wil saambid vir die skool en gemeenskap. Daar het egter 'n behoefte ontstaan vir 'n gebedsgroep wat soggens nog vroeër bymekaarkom en sodoende vir meer mans geleentheid gee om ook in gebed in te tree vir die skool en vir mekaar. Enigiemand is welkom by hierdie twee groepe. Kontakpersone: Maria Roberts (Gebedsgroep 082-458-8831) en Pierre Joubert (Mannegroep 072-821-4982). Die tye van die groepe is as volg:

Donderdae 07:30 - 08:30
Vrydae 06:30 - 07:30


 
 
 
Back to content | Back to main menu