OUD BAKIES PRESTASIES - (net prestasies by H/S Zwartkop en H/S Eldoraigne vir 2010/11) - 2010 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se Hoofmeisie in 2005 - 2011 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se Hoofmeisie in 2006 - 7 oud Bakies is leiers by H/S Zwartkop in 2010 en 3 in 2011. - 9 oud Bakies word verkies as leiers by H/S Eldoraigne vir 2011. 3 van hulle is Onderhoofleiers. - Renier Joubert, wat in Bakenkop was tot 2007 behaal die Top 10 in Supersterre. - 5 Oud Bakie seuns behaal die Top 10 seuns atletiekspan by HS Zwartkop in 2011 - Die beste presteerder tydens die Matriek uitslae 2010 in Gauteng, was ons onderhoofseun en Dux leerder in 2005. - 5 Oud Bakies behaal 7 en meer onderskeidings in matriek 2010. - Die Gr 8 Dux leerder in HS Eldoraigne is 'n oud Bakie.
|