Main menu
Welkom by Laerskool Bakenkop se Besigheids-
Hierdie blad is geskep om die ouers binne die Laerskool Bakenkop gemeenskap die geleentheid te bied om teen bekostigbare tariewe hulle besighede se besonderhede ten toon te stel.
Enige ander belangstellendes is welkom om 'n navraag te rig aan: showcae@skooldaetv.com
Ons lewe in 'n tyd en eeu waar geen dinamiese groeiende besigheid suksesvol bestuur kan word sonder dat die internet en e-
Dit is die tipe blootstelling wat elke besigheid nodig het.
Naam van Besigheid |
Kontak Besonderhede |
Kort Beskrywing |
|
SMS Retail |
U kan nou een sms, 'n groep of selfs u hele databasis sms met die stuur van 'n enkele sms. |