Main menu
Ons graad 1 leerders moes n musiekinstrument in die klas gemaak het van materiaal wat hulle van die huis afgebring het. Ons het baie oulike instrumente gekry en het sulke oulike kreatiewe kinders. Hulle gaan hulle eie boereorkes eendag begin.