Modelwerk - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Modelwerk

Kultuur > Stokperdjies
 




Ellene Bernhardt het deelgeneem aan die SA Model Cup en 'n silwer medalje gekry vir die "photografie 4 pageant". Sy is genooi om deel te neem aan die nasionale rondte. Ellené was pragtig en het verseker haar skool se naam hoog gehou.

 
 
Back to content | Back to main menu