Ligte Liedjies - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Ligte Liedjies

Kultuur
 

Leerders word aan die einde van Graad 3 gekeur om aan die aktiwiteit deel te neem. Die gekeurde leerders neem dan deel aan die kunswedstryde soos Kraalkunstefees, Eistedfodd, Artistikulta en ander "Idols" kompetisies. Die kinders sing met 'n "backtrack". Van die sukses stories wat al bereik is met van die leerders is:
2 leerders wen die Dros @ Idols kompetisies
Een oud leerder was al in Supersterre se top 10
1 Dogter is vir die 2de jaar gekies om SA te gaan verteenwoordig oorsee met die South African National Talent Championship.  
4 Dogters dring deur na die nationale rondte van die South African National Talent Championship.
Ons het die wenner by die junior afdeling van Sing 4 Schools en die naaswenner in die senior afdeling .
Verskeie kategorie wenners by die kunstefeeste.
A+ en A++ by die kunstefeeste.
Liezl van Shine 4 was 'n oud ligte liedjie leerder.  


 
Ons 6 finaliste by die Sing 4 School Idols 2011
Armandi Geldenhuis behaal ‘n 2de plek in die senior afdeling in die Sing 4 School Idols 2011
 
 
Danielle vd Merwe wen die junior afdeling in die Sing 4 School Idols 2011
 
 
 
Back to content | Back to main menu