facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Ons lê die fondasie reg by Bakies en gee vir die Hoërskole leerders wat ons trots maak.

OUD BAKIE PRESTASIES - (net prestasies by ons 2 voedingshoërskole word genoem en waarvan ons kennis dra)

2010 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se Hoofmeisie in 2005 
2011 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se Hoofmeisie in 2006

2013 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se onderhoofmeisie in in 2008.

2013 se Onderhoofmeisie in H/S Swartkop was Bakenkop se hoofmeisie in 2008.

2013 se Onderhoofseun in H/S Zwartkop was 'n Bakie in 2008. 

2014 se se Onderhoofseun van kultuur by H/S Eldoraigne  was 'n Bakie in 2009.

9 oud Bakies is leiers by H/S Zwartkop en H/S Eldoraigne vir 2015.

Renier Joubert, wat in Bakenkop was tot 2007 behaal die Top 10 in Supersterre. Hy het reeds 'n CD op die rak. Hy was ook te sien in Villa Rosa. 

Michael Muller, die beste presteerder tydens die Matriek uitslae 2010 in Gauteng, was ons onderhoofseun en Dux leerder in 2005. 

Slegs 2 leerders by HS Zwartop behaal 9 onderskeidings in Matriek 2014, een is 'n oud Bakie, Magderie Burgers

Jacques Bam, die Gr 8 Dux leerder van 2009 in HS Eldoraigne is 'n oud Bakie. Hy behaal 5 onderskeidings in 2014. 

Alta Bruwer, die Gr 8 Dux leerder van HS Zwartkop vir 2014 is 'n oud Bakie.

Natasha Joubert,oud Bakie in 2010, word gekies as Miss Teen Queen of South Africa

Chenell Grimsell, oud Bakie in 2010, sing in New York in 2013 en behaal 'n vierde plek.  Sy speel ook die hoofrol in die nuwe SA Muscial, "Once Upon a Song in 2015.

Divan Henning, Hoofseun in 2010, speel vir die Cravenweek in 2010 asook in 2013 en 2015. Hy word vir die Lionsclub gekies in 2016.

Simone Rabie oud Bakie in 2010 word gekies vir die SA Netbalspan in 2015. 

11 Oud Bakies word verkies as leiers by ons 2 voedingshoërskole, Eldoraigne en Zwartkop. 4 van hulle is onderhoofleiers by diè onderskeie skole! 

 

 


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
ONS NUWE WISKUNDE TRAPPE
trappe 1Alles gebeur altyd eerste by Laerskool Bakenkop. Ons leer ons Juniors van Wiskunde op 'n maklike manier. Ons trappe by die Junior blokke word "wiskundig geteël. Dis so populer op Sosiale Media dat...
Lees verder...
GHOLF
IMG 20161020 WA0007Alhoewel Gholf nie 'n sport aktiwiteit is wat aangebied word nie het ons nogsteeds Gholfspelers en daarom neem ons deel aan die Super 8 Gholfdag. 2016 se Super 8 was 'n baie geslaagde dag. Bernard...
Lees verder...
FLIEK AAND ONDER DIE STERRE
fliek heiOp 18 Nov 2016 hou ons 'n nuwe gesinsaktiwiteit en wat is nou lekkerder as om dit te doen onder sterre, op 'n kombers, met Popcorn en 'n Slushpuppy. Ons het 'n groot skerm van 9m x 7m op die...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2017
Bestuurspan 2017 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Albert Korf Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell Mnr Sias...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2017 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 Oktober 2016. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2017 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg: Laerskool...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
Puik medium grootte skool met 1070 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders nie. Hier word elke...
Lees verder...