Landloop 3 Sept - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Landloop 3 Sept

Sport > Landloop
 

Ons Super 8 Landloop was gehou op 3 September 2011 by HS Zwartkop se velde.
Die skole het almal n optog gehou met hulle skool se atlete voordat die eerste skote geklap het. Die seniors het almal n 4km afgelê terwyl die junior se afstande gewissel het tussen 1 - 3km. Ons lanldloopspan het 5de
ge-eiendig in die Super 8 reeks.   

 
 
 
Back to content | Back to main menu