facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Bakies doen dit vir 'n derde keer!!! Jason Schikerling het die 3de leerder geword by Bakies wat die 1st plek inneem van die Idols sang kompetisie in 2015. Die vorige 2 wenners het dit by die Dros gewen. Renier Joubert wen dit in 2007 en Chenell Grimsell wen dit in 2010. Sedert 2011 word dit by die Spur aangebied. 

Leerders word aan die einde van Graad 3 gekeur om aan die aktiwiteit deel te neem. Die gekeurde leerders neem dan deel aan die kunswedstryde soos Kraalkunstefees, Eistedfodd, Artistikulta en ander "Idols" kompetisies. Die kinders sing met 'n "backtrack".

In 2017 verwerf die 16 Ligte Liedjie leerders 14 A++, 12 A+ en 3 A's. Bakies het 12 leerders uit die 15 sangers uit verskillende skole  wat deur is na die Semifinale van die Spur Idols 2017.  7 Leerders dring deur na die finale en Gerhard Maritz behaal 2de vir Senior Gr 6 en 7. In 2016 is hy ook 2de in die afdeling vir Gr 4 - 5. Mieke van Rensburg behaal 'n derde plek by die Spur Idols in die afdeling Gr 4 - 5 in 2017.Stephan Theron is die afdelingswenner vir POP by die Eistedfodd kunstefees in 2017.  

Van die sukses stories wat al bereik is:

2 leerders wen die Dros @ Idols kompetisies

Een oud leerder was al in Supersterre se top 10 

2 Dogters is vir die 2de jaar gekies om SA te gaan verteenwoordig oorsee met die South African National Talent Championship. 

7 Dogters dring deur na die nationale rondte van die South African National Talent Championship.

Ons het die wenner by die junior afdeling van Sing 4 Schools en die naaswenner in die senior afdeling

Verskeie kategorie wenners by die kunstefeeste. 

'n Oud Bakie speel die hoofrol in die 2015 SA Musical " Once Upon a Song"

A+ en A++ by die kunstefeeste.

Liezl van Shine 4 was 'n oud ligte liedjie leerder. 

 MIEKE VAN RENSBURG IN AKSIE     

WEB 2

GERHARD MARITZ IN AKSIE

WEB 4

 WEB 3      ligt 17

                   

     


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
VALENTYNSDAE BY BAKIES
In ons maand van liefde wys ons dit ook deur op 14 Februarie rooi/pienk/wit aan te trek. Ons leerders is baie kreatief en spog graag in hulle mooi klere. Bakies die lewe. In 2017 het ons ook 'n...
Lees verder...
ONS NUWE WISKUNDE TRAPPE
trappe 1Alles gebeur altyd eerste by Laerskool Bakenkop. Ons leer ons Juniors van Wiskunde op 'n maklike manier. Ons trappe by die Junior blokke word "wiskundig geteël. Dis so populer op Sosiale Media dat...
Lees verder...
GHOLF
IMG 20161020 WA0007Alhoewel Gholf nie 'n sport aktiwiteit is wat aangebied word nie het ons nogsteeds Gholfspelers en daarom neem ons deel aan die Super 8 Gholfdag. 2016 se Super 8 was 'n baie geslaagde dag. Bernard...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2017
Bestuurspan 2017 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Albert Korf Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell Mnr Sias...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2017 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 Oktober 2016. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2017 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg: Laerskool...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
Puik medium grootte skool met 1070 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders nie. Hier word elke...
Lees verder...