HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders.
Ons is kindgedrewe.
Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem.
Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders nie.
Hier word elke kind herken en erken.
Hier is genoeg speelruimte vir almal.
Ons is deel van ‘n Super 8 reeks.
Gekwalifiseerde naskoolpersoneel.
Uitstekende Gr R fasiliteite.
Ons leerders leer waardes weekliks aan.