facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

 

ONS EINDIG 2DE IN DIE SUPER 8 REEKS IN  2017  

Die Seniorkoor bestaan uit +70 lede wat gekeur word deur Gr 4 – 7 leerders. Die keuring is streng en word bepaal deur die leerder wat ‘n suiwer stem en goeie musicale oor het. Ons werk baie aan stembou en gehoor.   

Daar word aan kunswedstryde deelgeneem en hulle tree ook elke jaar op saam met bekende kunstenaars soos Bobby v Jaarsveld, Manuel Escorcio, Arno Jordaan en Nadine. 

In 2017 tree hulle weer op by die Staatsteater, sing saam met Joe Foster, behaal A+ simbole by die kunstefeeste en spog met 'n nuwe Seniorkoor drag!!

Hulle was ook al genooi om saam met Liza Bronner te gaan optree by Candles by Candlelight by die Centurion Mall. 

In 2012 is hulle deel van Centurion Mall se Carols by Candlelight program. Dis die 2de keer dat die eer hulle tebeurt val. Daar was kunstenaars soos Nianell, Romanz,Sarah Theron en Nadine.

Optredes sluit plekke is soos Garsfontein koorfees, Pretoria Staatsteater, Pretoria Eistedfodd,Tswane Jeugkunstefees en Wierdapark Kerk Gemeente. Ons behaal 'n A+ by die Centurion Kunstefees in 2016. 

Koorafrigters woon jaarliks werkswinkels en kursusse by om te verseker ons staan nie terug  vir enige ander koor nie. 

Sing is die leerders se passie en hulle gaan sing-sing deur die skool!

      IMG 20170509 WA0016    IMG 20170703 WA0014

 


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2017
StephanBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 'n...
Lees verder...
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2017
6algBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.
AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 5 2017
5aka kleureBaie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017. Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2018
UITVOERENDE BESTUURSPAN 2018 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell DR Hendrik...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2018 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 September 2017. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2018 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg:...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders...
Lees verder...