Laerskool Bakenkop

Suikerbekkies


Die Suikerbekkie koor word saamgesel uit Juniors wat graag wil sing, maar nie gekeur is vir die Junior koor nie. Hulle is dus net 'n "lekkersing" koor. Die Suikerbekkies het hulle eie koordrag en tree jaarliks tot 3 keer by skoolgeleenthede op. Hulle neem egter nie aan kompetisies deel nie.

Die Suikerbekkies oefen 2 maal per week, vir ongeveer 'n uur.

Mev Mariska Pretorius
Mev Marzaan Pretorius
Mev Elanie Hodgman