facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Kom kyk waarmee hou moderne Bakie Voortrekkers hulle besig, waarom ‘n Voortrekker ‘n gelukkige kind is, met ABC-waardes: Christenskap, Burgerskap en Afrikanerskap.

Voortrekkers is nie net vir die leerlinge nie, maar Ma en Pa kan ook op vele vlakke betrokke raak, afhangend van wat die gesin se behoeftes is, en werksomstandighede dit toel aat.

Kom loer bietjie wat Sytze Wierda Voortrekkers jou kan bied.

 

     IMG 6765

Elke jaar het Bakies 'n massadeelname waarin alle leerders van Gr R - 7 mag deelneem. Die deelnames wissel elke jaar van 'n Gimnastrade, Jubelfees en Revue.  Dit is n spog optrede en ouers, grootouers, vriende en vyande kan nie wag om daarna te kom kyk nie. In 2015 staan die massadeelname oor want ons hou kermis. 2016 se optrede was gehou op 20 September en die tema was "Laat die wiele rol". Dit was weereens 'n voortreflike vertoning! 

 

Laat die wiele rol 2016opsie 2 Nuutemail 003 20142012       2013   

Hulle praat ons van ons kop af, in die klas, op die stoepe, tydens pouses, maar ons hou van ons Babbelbekkies. Ons redenaars is hoog op ons lys van kultuur aktiwiteite en ons praat net so goed in Engels as in Afrikaans. Op 27 Maart 2017 neem die leerders in elke graad teen mekaar deel. Ons neem ook deel aan die Super 8 reeks en behaal 1st, 2de en 3de plekke op indivuduele vlak! Monica Swart gaan Gauteng-Noord verteenwoordig by die Oppie Tong finaal vir Engelse Redenaars. Monica daai tongetjie kan klap!!

 

ONS AFR REDENAARS WENNERS IN ELKE GRAAD IN 2017

redenaars groep foto     

 

ONS ENGELSE REDENAARS IN ELKE GRAAD VIR 2017

IMG 2069

         MONICA SWART WAT ONS GAAN VERTEENWOORDIG BY GAUTENG NOORD SE OPPIE TONG KOMPETISIE

20525952 1775400989139595 406129501235522100 n  

                                                  

ONS WEN DIE SUPER 8 REEKS VIR JUNIOR REVUES IN 2017!!!

 

 In 2016 bring ons 'n Junior Revue op die been. Dit bestaan uit Gr 1 - 4 leerders. Hulle kruip diep in die gehoor se harte met hulle tema van RIO in 2016. In 2017 is hulle tema PIRATES en ons wen die Super 8 reeks vir Junior Revues. Hulle tree op by die staatsteater en ander kunstefeeste en behaal A++! 

2     1     WEB1     WEB3       WEB4

  

 

             

            

      

  

 



As dit regtig winterkoud is in Centurion, is dit die geleentheid vir die leerders wat aan die verskillende kultuuraktiwiteite deelneem om met hulle talente te spog. Vir ‘n week lank “KULTUUR” ons elke aand. Ons sing, dans, speel instrumente, doen drama en redenaars.

Ons nooi graag van die buurskole om saam te kom feesvier. Dit is groot jolyt! Die saal is elke aand stampvol en dis heerlik om by almal te spog met ons talente.

Die Junior- en Seniorkoor, Suikerbekkies, ligte liedjies en Bakiejollers is ons trots. Individuele leerders kry ook geleentheid om almal met hulle talente te verstom. In Bakieland staan kultuur nie ‘n tree terug vir sport nie.

 

 

1970645 10153619907730135 4016200790389970931 n     12039340 10153620256455135 296715351233269083 n   12047205 10153619985130135 4858877286437446200 n

 

ONS EINDIG 2DE IN DIE SUPER 8 VIR SENIOR REVUES IN 2017 

Hou jy dalk van sing? Wat van dans? By die Senior Revue kan jy altwee doen.

Dit is nou die skool se eie revue groep wat uit Graad 5 -7 leerders bestaan. Voordat jy in die groep kan wees moet jy eers 'n oudisie doen. Jy hoef nie professioneel te kan sing of dans nie jy moet dit net kan geniet!

 

DR TERTIUS JOKER VAN BINNELANDERS WAS EEN VAN ONS EERTE LEDE VAN ONS SENIOR REVUE IN 1999. 

DSC 0540        WEB 2          WEB 3   WEB 4

 



Bakies neem elke jaar deel aan die plaaslike kunswedstryde soos Eistedfodd, Kraalkunstefees en Centurion kunstefees. Hier wys ons ons talent in sing, spraak, drama en kuns. Ons lewer elke jaar kategoriëe wenners op. In 2016 het ons 9 kategoriewenners by die Centurion Kunstefees.  By die Kraalkunstefees verwerf ons 16 ligte liedjie leerders 14 A++, 12 A+ en 3 A's.

 Ons kategorie wenners by die Centurion Kunstefees vir 2016  

      kateg 1     kateg 2    kat 4     kat 5

Notepret aande by ons skool is presies waaroor dit gaan. Dis prêt wat saam met note gepaard gaan. Dit word gewoonlik in die begin van die 2de kwartaal gehou want dan het ons Kore, Revue groepe en Ligte liedjies geleentheid gehad om te oefen en kan hulle kom spog die aand. Ons nuwe Graad 4 ligteliedjie leerders tree ook die aand vir die eerste keer op met "backtrack" en al. 

.     web1             note 2     note 3     note 4

 

 

 

ONS EINDIG 2DE IN DIE SUPER 8 REEKS IN  2017  

Die Seniorkoor bestaan uit +70 lede wat gekeur word deur Gr 4 – 7 leerders. Die keuring is streng en word bepaal deur die leerder wat ‘n suiwer stem en goeie musicale oor het. Ons werk baie aan stembou en gehoor.   

Daar word aan kunswedstryde deelgeneem en hulle tree ook elke jaar op saam met bekende kunstenaars soos Bobby v Jaarsveld, Manuel Escorcio, Arno Jordaan en Nadine. 

In 2017 tree hulle weer op by die Staatsteater, sing saam met Joe Foster, behaal A+ simbole by die kunstefeeste en spog met 'n nuwe Seniorkoor drag!!

Hulle was ook al genooi om saam met Liza Bronner te gaan optree by Candles by Candlelight by die Centurion Mall. 

In 2012 is hulle deel van Centurion Mall se Carols by Candlelight program. Dis die 2de keer dat die eer hulle tebeurt val. Daar was kunstenaars soos Nianell, Romanz,Sarah Theron en Nadine.

Optredes sluit plekke is soos Garsfontein koorfees, Pretoria Staatsteater, Pretoria Eistedfodd,Tswane Jeugkunstefees en Wierdapark Kerk Gemeente. Ons behaal 'n A+ by die Centurion Kunstefees in 2016. 

Koorafrigters woon jaarliks werkswinkels en kursusse by om te verseker ons staan nie terug  vir enige ander koor nie. 

Sing is die leerders se passie en hulle gaan sing-sing deur die skool!

      IMG 20170509 WA0016    IMG 20170703 WA0014

 

Bakies doen dit vir 'n derde keer!!! Jason Schikerling het die 3de leerder geword by Bakies wat die 1st plek inneem van die Idols sang kompetisie in 2015. Die vorige 2 wenners het dit by die Dros gewen. Renier Joubert wen dit in 2007 en Chenell Grimsell wen dit in 2010. Sedert 2011 word dit by die Spur aangebied. 

Leerders word aan die einde van Graad 3 gekeur om aan die aktiwiteit deel te neem. Die gekeurde leerders neem dan deel aan die kunswedstryde soos Kraalkunstefees, Eistedfodd, Artistikulta en ander "Idols" kompetisies. Die kinders sing met 'n "backtrack".

In 2017 verwerf die 16 Ligte Liedjie leerders 14 A++, 12 A+ en 3 A's. Bakies het 12 leerders uit die 15 sangers uit verskillende skole  wat deur is na die Semifinale van die Spur Idols 2017.  7 Leerders dring deur na die finale en Gerhard Maritz behaal 2de vir Senior Gr 6 en 7. In 2016 is hy ook 2de in die afdeling vir Gr 4 - 5. Mieke van Rensburg behaal 'n derde plek by die Spur Idols in die afdeling Gr 4 - 5 in 2017.Stephan Theron is die afdelingswenner vir POP by die Eistedfodd kunstefees in 2017.  

Van die sukses stories wat al bereik is:

2 leerders wen die Dros @ Idols kompetisies

Een oud leerder was al in Supersterre se top 10 

2 Dogters is vir die 2de jaar gekies om SA te gaan verteenwoordig oorsee met die South African National Talent Championship. 

7 Dogters dring deur na die nationale rondte van die South African National Talent Championship.

Ons het die wenner by die junior afdeling van Sing 4 Schools en die naaswenner in die senior afdeling

Verskeie kategorie wenners by die kunstefeeste. 

'n Oud Bakie speel die hoofrol in die 2015 SA Musical " Once Upon a Song"

A+ en A++ by die kunstefeeste.

Liezl van Shine 4 was 'n oud ligte liedjie leerder. 

 MIEKE VAN RENSBURG IN AKSIE     

WEB 2

GERHARD MARITZ IN AKSIE

WEB 4

 WEB 3      ligt 17

                   

     

  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
VALENTYNSDAE BY BAKIES
In ons maand van liefde wys ons dit ook deur op 14 Februarie rooi/pienk/wit aan te trek. Ons leerders is baie kreatief en spog graag in hulle mooi klere. Bakies die lewe. In 2017 het ons ook 'n...
Lees verder...
ONS NUWE WISKUNDE TRAPPE
trappe 1Alles gebeur altyd eerste by Laerskool Bakenkop. Ons leer ons Juniors van Wiskunde op 'n maklike manier. Ons trappe by die Junior blokke word "wiskundig geteël. Dis so populer op Sosiale Media dat...
Lees verder...
GHOLF
IMG 20161020 WA0007Alhoewel Gholf nie 'n sport aktiwiteit is wat aangebied word nie het ons nogsteeds Gholfspelers en daarom neem ons deel aan die Super 8 Gholfdag. 2016 se Super 8 was 'n baie geslaagde dag. Bernard...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2017
Bestuurspan 2017 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Albert Korf Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell Mnr Sias...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2017 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 Oktober 2016. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2017 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg: Laerskool...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
Puik medium grootte skool met 1070 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders nie. Hier word elke...
Lees verder...