Krieket en Mini-Krieket - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Krieket en Mini-Krieket

Sport
 
 
 






Mini-krieket

Mini-krieket veroorsaak 'n bedrywige seisoen by Bakenkop. Dit begin reeds die derde kwartaal en strek tot in die vierde kwartaal.

Spanne wat deelneem is as volg:

Graad 0 / O/6 seuns
Graad 1 / O/7 seuns
Graad 2 / O/8 seuns
Graad 4-7 dogters
Ons oefen gewoonlik op Woensdae vanaf 17:00 - 18:15

Wedstryde vind op Saterdae plaas op die gronde van die "68 Lugskool".

Die ouers van die mini-krieketspelers speel 'n belangrike rol. Sonder die ouers is mini-krieket nie moontlik nie. Ons ouers is ook afrigters!

Ons wil dus graag almal bedank wat gehelp het om van vir die afgelope seisoen so 'n groot sukses te maak!




 
Back to content | Back to main menu