Kleredrag - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Kleredrag

Bakie Info
 

SKOOLDRAG: SEUNS
SOMERSDRAG (eerste en vierde kwartaal)
1.   BROEK:            Grys, kortmou
2.   HEMP:            Grys, kortmou
3.   KOUSE:           Lang, grys
4.   SKOENE:         Swart, toeryg
5.   OPSIONEEL:   Skoene en kouse is opsioneel in die somer
WINTERSRAG (tweede en derde kwartaal)
1.   HEMP:             Grys, lang of kortmou
2.   BROEK:            Grys, lank
3.   KOUSE:            Lang, grys met blou en geel strepie in  
4.   TRUI:               V-nek -maroen of moulose maroen oortrek trui met geel strepie in  
5.   OPSIONEEL:   Sweetpakbaadjie
LET WEL:  SWEETPAKKE IS NIE AMPTELIKE SKOOLDRAG NIE - wel sportdrag. Leerders wat in die middag aan 'n liga wedstryd deelneem mag met hul volledige sweetpakke skool toe kom; die sweetpakbaadjie mag ook as trui gedra word, maar die broek mag dus nie as langbroek gedra word nie.


SKOOLDRAG: DOGTERS

SOMERSDRAG (eerste en vierde kwartaal)
1.   ROKKIE:               Maroen en wit geruit
2.   BROEKIE:               Maroen
3.   SOKKIES:               Kort maroen
4.   SKOENE:               Swart toeryg of met gespe
5.   OPSIONEEL:         Skoene en kouse is opsioneel in die somer
WINTERSDRAG (tweede en derde kwartaal)
1.   BLOES:               Maroen, geruite hemp
2.   ROMP:                  Sesbaan, maroen of
3.   LANGBROEK:       Maroen
4.   TRUI:                     V-nek - maroen of moulose oortrek trui met geel strepie in  
5.   KOUSE:                 Lang dikswart broekiekouse
6.   OPSIONEEL:      Sweetpakpaadjie


 
 
 
Back to content | Back to main menu