Main menu
Kideo FondsinsamelingOns skool het blikkies kos en klere ingesamel vir die Kideo Fondsinsamelingsprojek.Ons het n hele bakkie vol kos en klere aangery na die huis van bewaring toe.