Jukskei - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Jukskei

Sport > Buite Sporte
 

Jukskeispan
Bakies het hulle eie Jukskei span en die onder 9 seuntjies moet nie onderskat word nie!

Hulle het gaan deelneem aan die Gauteng Noord liga vir onder 11. 'n Bekende laerskool in Pretoria het die beker al vir 7 jaar verower en toe kom die Bakie seuns en raap dit onder hulle neuse weg! Dit met net 3 weke se oefening as 'n span!


4 van die Spelers is ook genooi na die volgende proewe vir Gauteng Noord se 0/13 seuns span. Hulle is
Tiaan Behr
Marqo Symington
Stephan Naude
Anton Naude.

Dis voorwaar 'n prestasie as jy dink dat die seuns net 9 jaar oud is!


 
 
Back to content | Back to main menu