HOKKIE EN MINI-HOKKIE

Hokkie word vir seuns en dogters aangebied in die derde kwartaal vanaf 0/10 tot 0/13. Ons het al verskeie GN Hokkie spelers opgelewer. Ons het huidiglik vir 2019/2020 3 dogters en 1 seun wat na die laaste rondte van die GN uitspele is. 

Ons het ook 2 Juffrouens wat Gauteng Noord kleure verwerf het in hokkie, waarvan die een ons 0/13 seuns afrig en die ander een ons 0/13 dogters.      

Mini-hokkie is vir leerders van Gr.1- Gr.3 leerders.  

 IMG 8381