PERSONEEL 2023

 Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal. 

Druk hier om die personeellys van 2023 te sien.