Graadbraaie - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Graadbraaie

Sosiaal





Ons hou elke begin van 'n jaar 'n braai in graad verband, waar ons die ouers en kinders aanmoedig om 'n vleisie te kom braai, weer die ou vriende sien, jou kind se nuwe onderwysers te ontmoet en veral om die nuwe ouers tuis te
laat voel Dit is baie gesellig en suksesvol.      

Back to content | Back to main menu